Erediens vir 31 Mei 2020 om 09h00. 

Konstruksie Kids se les vir 31 Mei 2020 om 09h30.

HOE


Daar is nie 'n spesifieke kleredrag nie. Jy kan kom soos jy gemaklik is.

WAAR


Hoërskool Die Wilgers 
8 Frank Weg 
Die Wilgers Pretoria

WANNEER


Oggend - 09:00
Kinderkerk - 09:00
Graad 7 - 09:00
Katkisasie - Na afloop van die preek.

INFO


Kontak gerus ons kantoor by (012) 348 3468 indien u enige navrae het.


© 2020 InPas Gemeente. Alle regte gereserveer.