Doop

Ek wil myself laat doop

Sodra ons jou registrasie ontvang sal ons jou kontak en 'n afspraak met jou reël. Tydens die afspraak sal ons gesels oor die doop, die doel en die daad. Jy sal dan ook verdere reëlings van die doop geleentheid ontvang tydens die afspraak.

© 2018 InPas Gemeente. Alle regte gereserveer.