Konstruksie Kids

Wat kan jy verwag?

InPas kinderkerk bedien alle kinders tussen die ouderdom van 3 jaar en 12 jaar en vind plaas tydens die 09:00 oggenddiens. Ons kurrikulum is gebasseer op die 7 ritmes.
4 Groepe:
Peuters - 3 en 4 jariges
Kleuters - 5 en 6 jariges
Juniors - Graad 1 tot 3
Seniors - Graad 4 tot 6
Vir meer inligting kontak: henriettedj@inpas.org.za

© 2018 InPas Gemeente. Alle regte gereserveer.