Graad 7

Wat kan jy verwag?

InVind plaas tydens die 09:00 tot 10:00 Jeugdiens
Hierdie belangrike oorgangsjaar vanaf laerskool kan vir baie oorweldigend wees! Ons bedien die Graad 7's juis op hulle eie vlak in hierdie "Switch" jaar en stap saam die pad vir al die wonderlike vooruitsigte wat op hulle wag!

© 2018 InPas Gemeente. Alle regte gereserveer.