Floreer

The righteous will FLOURISH like the date palm [long-lived, upright and useful];
They will grow like a cedar in Lebanon [majestic and stable].
Planted in the house of the Lord, they will FLORISH in the courts of our God.[Growing in grace] they will still thrive and bear fruit and prosper in old age;
They will FLORISH and be vital and fresh [rich in trust and love and contentment];[They are living memorials] to declare that the Lord is upright and faithful [to His promises];
He is my rock, and there is no unrighteousness in Him.
Psalm 92:12-15

Floreer is Inpas Gemeente se vrouebediening. Ons begeerte is om ‘n kweekhuis te skep waar vrouens (in elke lewensfase en van alle ouderdomme) gekoester, beskerm, gevoed en geïnspireer word sodat hulle kan floreer in elke aspek van hulle lewens.

Een keer ‘n kwartaal kom ons as ‘n groep bymekaar vir sosiale geleenthede en funksies. Ons wil veilige spasies skep waar vrouens kan lag, speel, huil en broos wees. Ons wil ook geestelik uitgedaag word om te verdiep en vriendskappe saamgebind word deur ‘n verlange om God se wil vir vrou-wees uit te leef.

Daar word elke tweede week ‘n Floreer “podcast” vrygestel waar ons relevante onderwerpe met egtheid en deursigtigheid bespreek met die Bybel as ons deurlopende maatstaf.

Dan is daar elke alternatiewe week vroue groepe waar jy jou lewe en hart kan deel:
Donderdae, 09:00
Saterdae, 15:00

Kom floreer saam in ons kweekhuis!
Skakel Natasha om meer uit te vind of om deel te word.
083 691 5411