Fondasie

Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. Mat 7:24

Fondasie is Inpas Gemeente se tienerbediening. Ons bou ons lewens op die enigste sterk fondasie – Jesus.

Hierdie is vir alle tieners (13-18 jariges) ‘n ‘safeplace’. ‘n Plek waar ons almal ‘fellowship’ kan hê met mekaar en met God. Hier is waar vriende, familie in Christus word.
Ons kom Sondae aande van 17:00 bymekaar by Hoërskool Die Wilgers.

Om deel te raak van ons sosiale media platforms kan jy hierdie skakel volg:

Kontak vir Chante Viljoen by 076 108 9291