Inpas Aktief
Ek jaag wenpaal toe na die hemelse prys wat God deur Christus Jesus aan my gee.
Filippense 3:14
By Inpas Aktief fokus ons op die fisiese dimensie. Kom skakel gerus by ons in indien jy wil werk aan ‘n gesonde en gebalanseerde leefstyl. Ons aktiwiteite sluit in: stap, draf en fietsry. Almal is welkom!
Skakel gerus vir Phillip / Hannelie (083 652 0139) om meer uit te vind of om deel te word.

