Gee Aanlyn
Deur net ‘n paar stappe te volg kan jy eenmalig bydra of herhaaldelik gee.
- Vul die aanlyn vorm in en dui die bedrag aan wat jy wil gee.
- Voltooi die betaling deur Payfast.
- Ontvang n epos wat bevestig dat die betaling gemaak is.
- Jy kan enige tyd jou herhaalde betaling kan kanselleer deur die volgende instruksies te volg: Hoe om te kanselleer?
Kontak gerus vir Henriette indien jy hulp benodig – henriettedj@inpas.org.za