Wie is ons
INPAS GEMEENTE HET IN 2016 BEGIN
Ons visie is om God te Bewonder, mekaar op te Bou en die wêreld te Bereik. Ons glo dat ‘n “commitment” aan die Groot Gebod (Markus 12:30) en die Groot Opdrag (Matteus 28:19) ‘n “great” kerk sal bou.
Sondae 09:00 | Tienerdiens 17:00